45 Alan Drive

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Port Elizabeth. Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af.

Akkommodasie beskik oor 5 eenhede en daar is slaapplek vir 12 gaste. Ons bied 1 moderne en ruim tuinwoonstel met 'n dubbelbed en ateljee-uitleg. Daar is ook 2 ateljeewoonstelle met 2 enkelbeddens in elk. 'n Aparte en suite-enkelkamer is ook beskikbaar. Daar is ook 2 slaapkamers met 2 badkamers, 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 mense op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Al ons eenhede het ook kombuisgeriewe en beskik oor DStv-Easyview. Gaste kan betaal vir 'n opgradering of hul eie dekodeerder en kaart saambring indien hulle sou verkies. Gratis WiFi is beskikbaar vir e-posse en internet-soek.

Ons bied linne en handdoeke. Jy het jou eie afstandbeheer sodat jy kan kom en gaan soos jy wil met veilige parkeerplek binne. Die eenhede word een keer 'n week skoongemaak, meermale op versoek. Minimum verblyf van 2 nagte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 45 Alan Drive gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za