Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn 45

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dawn 45 is 'n knus gastekamer wat op die eienaar se perseel geleë is en 'n privaat ingang het in De Wijnlanden. Daar is slaapplek vir 2 gaste.

Die oopplan-gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ekstra linne, oorgenoeg stoorspasie en 'n ingeboude kas met ekstra komberse. Ekstra handdoeke, seep en 'n haardroër, strykyster word voorsien.

Die kombuisie is met breekware, 'n mikrogolf, yskas, koffiemasjien, melk, koffie, tee, suiker en versoeters, en 'n ketel toegerus. Tuisgebakte beskuit, of muesli en jogurt met vrugte word ook voorsien.

Daar is ook 'n lessenaar vir sakereisigers, gratis WiFi, 'n LED-TV met Netflix en DStv, en lugversorging. Die omsetter bied rugsteunkrag tydens kragonderbrekings.

Die kamer het 'n klein privaat tuin. Dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste en entoesiastiese vakansiegangers. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dawn 45 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Dawn 45
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 6

Ligging

  • Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn 45 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-singel 45, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA958b3ea9daac122da36d2940f838266070f98019151ff3cea9968d31153f0a4683c76bb07a407ce6849ffc36677302cb327f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 45 Dawn Crescent De Wijnlanden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.007729733989 18.742432567516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem