+45
Selfsorg in Faerie Glen

458 on Manitoba

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2026 tot 28 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 458 Manitoba Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

458 on Manitoba is 'n rustige selfsorg-eiendom in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria, gerieflik naby groot winkelsentrums, hospitale, skole en sportfasiliteite. Die eiendom bied gemak, privaatheid en 'n skilderagtige natuurlike omgewing en is in die Glenmead-gebou geleë.

Die eiendom bied twee volledig gemeubileerde, privaat selfsorg-eenhede, naamlik Glen Retreat en Serenity Glen, elk met sy eie aparte ingang. Dit maak die eiendom ideaal vir sakereisigers, paartjies of gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad sowel as die braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 458 Manitoba Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
15 % AF
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

458 Manitoba Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25065c1ebbe5b33a13f254b54fe2133c2ed8ff115650d650207036bfa05c702adc2ff5f7f7d3a016e449caefb0bffca3c0c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 458 Manitoba Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782939970907 28.301074550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang