Parys Akkommodasie by 466 Vaal de Grace | LekkeSlaap
+14

466 Vaal de Grace

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

466 Vaal de Grace bied selfsorgverblyf in Parys. Die huis is aan die noordwestelike kant van Vaal de Grace geleë, die enigste huis aan dié kant van die gholflandgoed. Daar is dus baie privaatheid en genoeg parkeerplek.

Die Hoofhuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders, en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en enkelbed. Die tweede kamer het ’n koningingrootte- en enkelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde een het ’n dubbelbed. Die huis het ’n gemaklike TV-sitarea en ontspanningsarea.

Die Kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ’n dubbelbed en daar is ’n kuierarea buite.

Gaste kan elke eenheid apart bespreek, of die 2 eenhede saam indien dit ’n groot groep is.

Slaapplek

’n Bespreking by 466 Vaal de Grace sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 466 Vaal de Grace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 466 Vaal de Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVwVwRyTPkiiGf9Q75CqI49ZyePEEH7p3tRVzasczqtXnKbSo9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 466 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.925395584624 27.426778478851
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za