Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

466 Vaal de Grace

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 466 Vaal de Grace
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chanté V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté V
Saam met vriende

Lekker groot, netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, die huis is ruim met oor as genoeg badkamers. Mooi skoon en netjies. Die groot stoep/braai-area is gerieflik om 'n groot groep mense te onthaal. 10/10 baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L
Gesin met tieners

Home from home.

Comfortable with lots of communal places to relax. Very nice kitchen-dining area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan M
Besigheidsreis

Fantastic venue with everything you need.

Great venue with all the amenities one would want. Rooms were large and well equipped. Great bathrooms. I would definitely stay here again and I would definitely recommend it to other guests

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier. Beautiful huis en baie veilig.

Die huis is baie netjies en ten volle toegerus. Die slaapkamers en badkamers is amazing. Die stoep is baie lekker vir kuier, wyn drink en braai. Die ondervloerverhitting het baie gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen-gardiol D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen-gardiol D

Uitstekend. Luuks en waarde vir geld.

Ons was verras met die weelde en die ligging. Prys was baie goed vir wat ons gekry het. Gaan definitief weer kom kuier. Ideaal vir gholftoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVwVwRyTPkiiGf9Q75CqI49ZyePEEH7p3tRVzasczqtXnKbSo9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 466 Vaal de Grace Golf Estate Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.925395584624 27.426778478851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem