Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47 Bay Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-singel 53, Bay Ridge 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

47 Bay Ridge is in die veilige Bay Ridge-kompleks geleë. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die see in die verte. Dit is in 'n boomryke omgewing en is die ideale vakansieverblyf aangesien dit in Ballito is.

Die smaakvolle woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar en 'n TV. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en ook 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 2 stoeltjies toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is met 'n omsetter toegerus so die TV en WiFi sal gedurende beurtkrag werk.

Die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n buite-sitarea, 'n eetarea en 'n losstaande braai met lêstoele waar gaste lekker kan kuier en die uitsig geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike tuin en swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 47 Bay Ridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 51

Jaar gelys 4

Ligging

  • Dolphin-singel 53, Bay Ridge 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-singel 53, Bay Ridge 47, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe528d97c44bbb033bdd7a163a79370b1cd3bce4a7a6a495d15f1c1e5d09c7582cc000d002258384ded14ea5a5a0e3ddac3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7) 53 Dolphin Crescent 47 Bay Ridge 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.5236869 31.2229062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem