47 on Manson
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R545 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
47 on Manson bied stylvolle oornagverblyf in 'n veilige kompleks in Boksburg.
Verblyf word in 'n eenslaapkamer-eenheid of 'n ateljeewoonstel gebied. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid onder 'n skadunet op die perseel en 1 parkeerplek buite die perseel.
Linne, handdoeke en komplimentêre beskuit word voorsien. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Openview-kanale. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die ligging van hierdie verblyf bied maklike toegang tot die N17-snelweg, en is naby plaaslike winkelsentrums en net 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink 47 on Manson het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parkrand Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mansonstraat 47, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng