473 on Cliff
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cliff-laan 473, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
-
Vanaf
R700R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
473 on Cliff is 'n ideaal geleë gastehuis in Pretoria wat perfek vir sakereisigers of gaste is wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste kan tussen standaardkamers, dubbelkamers en 'n deluxe koninginkamer kies. Al die kamers het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, lugversorging en WiFi wat steeds tydens beurtkrag werk. Gaste het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.
Daar is 'n gedeelde kombuis waar gaste hul eie maaltye kan voorberei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n swembad, gasbraai, eetarea buite en 'n klein vuurput. Die konferensiegeriewe kan vir klein groepe bespreek word.
Die verblyf is naby geriewe en aktiwiteite soos restaurante, winkels en museums. Plaaslike en hoofroetes is binne maklike bereik vanaf die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.5/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Cliff-laan 473, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink 473 on Cliff het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Waterkloof Ridge Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cliff-laan 473, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng