Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47onWaterkant

The Greenery
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vrystaande ateljee-eenheid het mooi dekor en is geskik vir 2. Daar is 'n tussenvloer-slaaparea met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en handstort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ateljee-eenheid lei na 'n buitebraai-area met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid trappe het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat Eenheid B trappe het en is daarom dalk nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid A
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vrystaande ateljee-eenheid het mooi dekor en is geskik vir 2. Dit het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed met perkallinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n toonbank waar gaste kan sit en eet asook 'n sitarea. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ateljee-eenheid lei na 'n buitebraai-area met sitplek en ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat Eenheid B trappe het en is daarom dalk nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 47, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf64f78b24ee9a2bf394fff76ebb87c9a81e25ea4ae25999ebc96aac19ac091d2d0c2ec1ea8693a72c80bf8688bb9684972d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 47 Waterkant Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786606 18.191765
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem