48 Long Island
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
48 Long Island is 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks, net 100 m vanaf die Thompsons Beach via 'n voetgangershek wat direkte toegang bied.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Badhanddoeke en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Op die balkon is daar sitplek, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Indien gaste die strand met hul voertuig wil besoek is dit ongeveer 240 m vanaf die strand se parkeerarea.
Slaapplek
’n Bespreking by 48 Long Island sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Shannyn-Lee Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom