LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 485 Teresa Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

485 on Teresa bied bekoorlike selfsorg-eenhede in die stil buurt, The Willows, in Pretoria. Die eenhede is op die grondverdieping op 'n sekuriteitslandgoed en skuil in die verste hoekie van die eienaar se perseel.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat die ateljee en die kothuis insluit. Albei eenhede het slaapplek vir 2 gaste. Die ateljee het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, induksiestoofplaat, 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel in die kombuis.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Let asb. daarop dat slegs 1 voertuig per eenheid op die perseel toegelaat word. Die eenhede word 1 maal 'n week op 'n Woensdag gediens.

Veiligheid is uiters belangrik en vreemdelinge op die perseel word as indringers hanteer. Geen besoekers en ekstra voertuie word sonder vooraf toestemming deur bestuur toegelaat nie.

Die eenhede is naby Willowbridge Hoërskool, The Grove Winkelsentrum, Deutsche Schule Pretoria, Pick 'n Pay, Hospice Lynnwood, Masonic Haven, en Wilgers Hospitaal.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theresa K
5.0
Fantastic. We occupied both units at 485 on Teresa. Very clean, very homely, very comfortable and very safe and secure. Check-in was sm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Cindy K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed geleë. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2026
Richard C
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Very convenient for shops and the hospital.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Annelize H
5.0
Gerieflik, skoon, netjies, privaat en veilig. Die verblyf was ideaal vir die twee nagte. Die instruksies was maklik om te volg en ek was vriendelik on...
Sien meer
Mei 2026
Lyz R
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker gebly. Silwerskoon en baie vriendelike gasvrou. Ons het in die kothuisie gebly. Dis 'n vreeslik oulike plekkie, en silwerskoon. Die ga...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 485 Teresa Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink 485 on Teresa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

485 Teresa Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59fda603afd0691b676b478e5b5e2f1398b67617164448b04fed7701f9690e9e59e798c491d1c2aae8dcaab0ade5436817c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 485 Teresa Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.758010369884 28.315595090389

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang