Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 @ Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvine-straat 49, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

49 @ Home is 'n knus selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se hoofwoning in Klerksdorp vorm. Hierdie eenheid bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Dit is meer geskik vir korttermyn verblyf, maar langertermyngaste is ook welkom.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n matras vir 1 kind jonger as ouderdom 10 op versoek beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitarea en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek voor die eenheid agter 'n afstandbeheerde hek.

Die eenheid maak van 'n omsetter gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 49 @ Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 49 @ Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • Irvine-straat 49, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink 49 @ Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvine-straat 49, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5970f74fa53b818369ca484e96aea1b8cbcfc3b2343705111fd4491985f916e041d53ffbe5e041953c2f9956a6bcf5acaaed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 49 Irvine Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.821625791876 26.660299963439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem