4B on Delius

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4B on Delius is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalteverblyf in 'n boomryke buurt in Vanderbijlpark bied. Die huis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die casino en die Vaalrivier.

Akkommodasie word in 4 slaapkamers en 'n gesinseenheid gebied. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens elk, en deel die gebruik van 'n badkamer.

Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, boma en braaigeriewe.

Daar is besienswaardighede in Vanderbijlpark soos die Aquadome at Emeral Casino, Vaal Mall, historiese besienswaardighede en gholfbane. Daar is ook doendinge soos visvang, ski en bootritte op die Vaalrivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4B On Delius gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za