LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4B on Delius | LekkeSlaap
+46

4B on Delius

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir 4B on Delius
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ingrid P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met vriende

Netjies, ideaal en vriendelik.

Die kamers is skoon en netjies met alles wat mens nodig het, soos komberse, handdoeke, ’n waaier ens. Die eienaars was baie vriendelik! Daar word definitief mooi na die plek gekyk!

4B on Delius's terugvoer

Dankie. Julle is welkom vir 'n volgende keer.
Voorspoedige 2021.
Kobus en Trix

4B on Delius
Andre B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Gesin met klein kinders

Plek is baie netjies en was vriendelik ontvang met aan koms.

Plek is baie netjies en was vriendelik ontvang met aan koms.

4B on Delius's terugvoer

Baie dankie.
Julle is welkom om weer inteloer.
Kobus & Trix

4B on Delius
Tanya V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Gesin met tieners

Dit was goed vir een aand, dankie.

Die lakens was somerslakens, in Julie-maand. Die warm water was lou, en die klein verwarmertjie het werklik nie gehelp nie. Die kamer is baie netjies, skoon en gemaklik, maar a.g.v. koue, nie 'n aangename tyd nie.

4B on Delius's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Kobus en Trix

4B on Delius
Lynette V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Vriendelike diens, mooi en netjiese kamers en maklik om te kry. Ek sal dit beslis aanbeveel.

4B on Delius's terugvoer

Baie dankie. Sien uit na 'n volgende besoek.
Kobus en Trix

4B on Delius
Letitia G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Besigheidsreis

Awesome plekkie.

Die eienaar en haar man het ons op hul hande gedra. Lekker ontbyt. Kamers netjies en baie skoon. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

4B on Delius's terugvoer

Baie dankie. Sien uit na n volgende besoek.
Kobus en Trix

4B on Delius
Amy L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L
Besigheidsreis

Baie gerieflik. Sal hulle weer gebruik.

Baie lekker gebly. Kommunikasie was puik. Vriendelik. Waarde vir geld.

4B on Delius's terugvoer

Baie dankie.
Sien uit na n volgende besoek.
Kobus & Trix

4B on Delius
Ida L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ida L
Gesin met klein kinders

Puik.

Ons is vriendelik ontvang, alles is mooi aan ons verduidelik en gewys. Verblyf is gerieflik, mooi en skoon, ontbyt was heerlik. Ek sal aanbeveel dat die eienaars dalk lugreëling aanskaf en ook WiFi verskaf wat die verblyf nog verder sal verbeter.

4B on Delius's terugvoer

Baie dankie.

Wi-Fi is verbeeter, en daar word gekyk na lugversorging.

Groete,
Kibus & Trix

4B on Delius
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deliusstraat 4B, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNmln7N4rAlEEhd6VmDI5QlJVslQIwf4BCKEEoztU6WvsctSAA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 4B Delius Street S.W. 5 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.739046451677 27.832308642164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!