Mare e Sole 5 Beach Hurst
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cottage-laan, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mare e Sole 5 Beach Hurst is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping van 'n klein kompleks in Vishoek. Dit bied ruim en gerieflike verblyf wat stapafstand van die bekende gesinsvriendelike Vishoekstrand is.
Die woonstel beskik oor 2 groot slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n hoekbad, instapstort, toilet en wasbak. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel tussen die kombuis en sitarea. Die oopplan-leefarea het 'n TV met Open View. Die sitarea lei na die stoep met sitplek en 'n braai. Daar is ook 'n aparte werkspasie en parkeerplek.
Die verblyf is naby supermarkte, wynplase, Kaappunt en Boulders-strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Cottage-laan, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Mare e Sole 5 Beach Hurst het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cottage-laan, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap