4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Parrot Street and Flamingo Drive, 5 Hennieshof, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 Hennieshof is 'n selfsorgdupleks in Sedgefield en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand vanaf die strandmeer, sowel as verskeie winkels en restaurante, is.
Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel en 'n sitarea met gemaklike sitplek voor 'n TV met Showmax en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n tuin, buitemeubels en 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die eiendom is naby Myoli-strand en Cola-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan H Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Parrot Street and Flamingo Drive, 5 Hennieshof, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Hennieshof het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Parrot Street and Flamingo Drive, 5 Hennieshof, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang