Willard's Beach Akkommodasie by 5 Kudu Ballito | LekkeSlaap
+15

5 Kudu Ballito

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg 5, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

5 Kudu Ballito is perfek geleë oorkant Willard's Beach in Ballito. Die huis is ruim met genoeg plek om gaste te onthaal en is stapafstand vanaf 'n klein inkopiesentrum en 'n hotel.

Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat slaapplek het vir 12 gaste in totaal. Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is en daar is braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir tot 5 voertuie op die perseel. Die gashere kan reël vir maaltye, vervoer vir gholf- of sportuitstappies.

Die sitarea het 'n hoë plafon en dié area is ruim en perfek om gaste te onthaal. Dit het vol DStv, 'n pooltafel en daar is 3 groot stoepe waarvan een 'n braai het en 'n dak-area. Die rotspoel in die tropiese palmtuin kan ook geniet word.

5 Kudu Ballito is naby verskeie gholfbane, verfbal-, snorkel- en ziplynplekke. Die huis is perfek vir groot kuiers.

Let asb. dat die eienaar op die perseel bly.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Kudu Ballito sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir 5 Kudu Ballito
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kudu-weg 5, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Kudu Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg 5, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGQ4ODQyLTEzZDUtNGNjOS1iZWU0LWJjYjQ1YmQzNTA1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (vir 12 persone) 6 5 1 5 5 Kudu Road Willard's Beach 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.530062008095 31.22286
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za