6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 Lagoon Terrace is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n woonstelblok in Plettenbergbaai. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, mikrogolf, en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n sitarea wat 'n TV en 'n vol DStv-pakket het en die eetarea lei na 'n toegeboude balkon.
Die verblyf is binne maklike bereik van Keurboomsstrand en die Keursboomsriviermonding, sowel as die Market Square Winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 38 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Lagoon Terrace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Plato Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang