5 Oceantide
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: London-weg 38, Oceantides 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 Oceantide is in Seepunt geleë en bied gerieflik verblyf vir 2 gaste in 'n woonstel wat stapafstand van die strand en die promenade is.
Dié woonstel het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Perkallinne en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. WiFi is beskikbaar en die leefarea lei na 'n balkon.
5 Oceantide handhaaf 'n nie-rookbeleid, maar gaste mag op die balkon en buite die sitarea rook. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike sitarea en 'n swembad wat verhit word. 'n Hysbak is beskikbaar. Privaat, onderdak parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
5 Oceantide is net 3 km vanaf die V&A Waterfront, die Groenpunt-Stadion en die middestad.
Slaapplek
’n Bespreking by 5 Oceantide sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- London-weg 38, Oceantides 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Oceantide het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: London-weg 38, Oceantides 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18