5 on Crossways
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Crossways Road, Blue Bend, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 on Crossways bied gerieflike, knus gasteverblyf in Oos-Londen. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken. Dit is binne maklike bereik van Nahoon-riviermond, Bonzabaai-strand en King Phalo-lughawe.
Verblyf word in 2 luukse ateljees en 1 koningingrootte-kamer wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf bad- óf stortgeriewe.
Elke kamer het verhit-en-eetgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en 'n privaat ingang. Gratis WiFi, 'n gedeelde braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Pumla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Crossways Road, Blue Bend, 5241, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Crossways Road, Blue Bend, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang