LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker veilig en rustig. Baie lekker, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
5 on Nel
Dankie Jaco, julle is altyd welkom by ons! Dankie dat julle ons plek met respek behandel het. Kom kuier gou weer.

Desiree D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazingly comfortable and enjoyable,. will definitely be back. Amazing. Cosy and beautiful little cottage. Beautifully furnished. The host. Pierre. was very friendly , warm and very welcoming. Thank You Pierre !!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
5 on Nel
Thanks, please visit again!

Elri M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfekte plekkie! Ons het lekker gebly! Pierre en Thomas is wonderlike gashere en die plekkie het alles wat jy nodig het vir 'n oornag reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend! Baie dankie, ons het heerlik gebly, sal beslis weer gebruik maak van 5 on Nel. Ons was vriendelik ontvang en het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon en baie mooi. Ons het so lekker gebly! Ons was warm verwelkom. Die plekkie was so mooi, netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly en enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus & Madelein C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties & awesome, ek het lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Die woonbuurt is heerlik stil en rustig. Ons was so rustig dat ons sommer 60/60 laat afgelewer het, was nie lus vir rondry nie. Ons moes 'n troue bywoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tunet T
1 nag
5.0
Jan 2026

Safe, clean, friendly. Safe, clean and great location for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Gesellige plek waar ons een aand oorgeslaap het. Baie oulike eenheid. Ideaal vir korttermynverblyf. Baie vriendelike gasheer. Kommunikasie was baie effektief; vinnige reaksie op WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very nicely quiet and peaceful. We enjoyed staying there, peaceful and quiet, which is what we needed. We will definitely go back and inform our friends about the place. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Nel Street, Ranzadale, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf0eed68035e7ac87050d4c66b3116211836487ca618e0c8ad07812e1cb518234d844604a3b4bc02994c37d67c86ff4ad60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 5 Nel Street Ranzadale 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.639276257076 19.020338106722

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang