Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Pinnacles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge-laan, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

5 Pinnacles is 'n pragtige selfsorgvakansievilla in die eksklusiewe Zimbali Coastal Estate. Dit kan die ideale wegbreek vir 'n gesin of groep vriende wees aangesien hierdie privaat villa met pragtige uitsigte spog.

Dié villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die laaste 2 het dubbelbeddens. Die tweede en suite-badkamer het 'n bad en stort en die ander badkamers het elk 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die ruim leefarea met 2 TV-sitareas met slim-TV's en gemaklike sitplek. Hierdie ruimte het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet.

Die skuifdeure lei na die lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Aan die ander kant lei die skuifdeure na die houtdek met meubels.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Pinnacles sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Zimbali Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 11

Jaar gelys 8

Ligging

  • Lodge-laan, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge-laan, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03c26435aad5dc62716d219644d1b23c387c05b7ff87fc84059d60fb6a41e440194ded52532fc0ce649cc35732e7b63ad364?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) Lodge Lane Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.545594124183 31.201415787311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem