Gray Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gray Cottage is 'n eenslaapkamerwoonstel wat sentraal in die Strand geleë is.
Dié selfsorgwoonstel is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind, en het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die slaapkamer het lugversorging, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n ooplan-uitleg en bestaan uit die kombuis, eetarea en die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV het. Die kombuis is met 'n induksieplaat, konveksie-oond, basiese breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele.
Die leefarea en kombuis lei na 'n tuin met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Gray Cottage is naby winkels, restaurante, wynplase, hospitale en die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Gray Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap