5 Rembrandt
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rembrandt-weg 5, La Concorde, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 Rembrandt bied gaste gehalte-selfsorgverblyf in La Concorde, Somerset-Wes. Dié gastehuis is binne maklike bereik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, gewilde wynplase, gholfbane en ander bekende besienswaardighede.
Verblyf word in 4 gastekamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het gehalte-beddens en 'n werkstasie met 'n sitarea. Elke kamer se en suite-badkamer het óf 'n bad, óf stort. Twee van die kamers het 'n kombuis wat volledig toegerus is en die ander 2 kamers is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskaasie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n TV in die gastehuis. Gaste kan in die swembad baljaar, op die sonstoele sonbaai of in die tuine ontspan.
Die eiendom word met sekuriteitshekke en -strale beveilig en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Rembrandt-weg 5, La Concorde, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rembrandt-weg 5, La Concorde, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap