Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Sunrise Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 600

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir 5 Sunrise Beach
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Michael V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Rustig, ontspannend gewees, darem nie te ver van al die winkels nie.

Was lekker dankie, net aircon, wasmasjien het nie gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avish S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Avish S
Saam met vriende

Place not maintained.

WiFi did not work. Front door scrapes on floor. Place had a damp smell. Outside cushions not clean. Braai stand was not cleaned.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Baie lekker woonstel.

Heerlike woonstel die gebou buite kort bietjie werk dit is baie verwaarloos asook die swembad area kort opknapping. Die woonstel self was baie netjies en goed ingerig. Die sekuriteit kort ook werk die hek het glad nie gewerk nie. Die strand naby die woonstel is nie gepas om op te swem nie. En parkering is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 815
R1 815 R1 361
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 361
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 361
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg-noord 35, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af0b82201361d3a8f20435350ac82f69e4c422d7ffcdda956e941ed4297618f5c23ad098fa7f9ca50da7345f45d92da9152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 815 nouVanaf R1 361 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 35 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.58922881101 31.172181837365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem