50 on Greeff

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

50 on Greeff is 'n veilige gastehuis in Lichtenburg, naby besighede en restaurante. Die gastehuis bied aan gaste rustige oornagverblyf.

Daar is 4 en suite-kamers, waarvan 1 'n bad en aparte instapstort het en die ander elkeen 'n instapstort het. Al die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging.

'n Volledige Engelse ontbyt en aandete kan bedien word indien vooraf gereël. Die welige tuin is baie privaat en ideaal vir ontspan of in die swembad baljaar. Daar is 'n oefenbof vir gholfentoesiaste. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. 'n Braai-area is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Die gastehuis voorsien 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 50 On Greeff gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]