502 Shoreline
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 1514, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
502 Shoreline is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die kusarea, Freeland Park, in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie aangesien dit panoramiese see-uitsigte bied.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n toonbank met 3 stoeltjies. Let dat die woonstel streng halaal is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai-area in die tuin. Verder is daar direkte toegang tot die strand, asook 'n houtdek met 'n uitsig oor die see.
Slaapplek
’n Bespreking by 502 Shoreline sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Link-weg 1514, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Freeland park Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 1514, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom