504 Coral Reef

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

504 Coral Reef bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die kompleks La Mercy langs die see.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 2 baddens en 2 storte, en lugversorging vir daardie warm somerdae. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond en stoof, yskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die woonstel.

Gaste kan lieflike see-uitsigte vanaf die balkon geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook gerus die gemeenskaplike swembad en die braai-area in die kompleks gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by 504 Coral Reef sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 504 Coral Reef gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false