505 The Signature
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
505 The Signature is 'n moderne selfsorgvakansiewoonstel in De Waterkant en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die woonstel spog met lieflike uitsigte oor die stad en is die perfekte plek vir 'n sentrale dog rustige ontsnapping, naby baie doendinge en besienswaardighede in Kaapstad.
Ligging
- 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang