508 The Flamingo
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die rook van dagga is streng verbode in die woonstelle.
Die rook van sigarette word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Indien 'n gas op 'n manier optree wat volgens beskaafde standaarde as onaanvaarbaar beskou word, sal hulle versoek word om die woonstel te ontruim. Stil ure moet tussen 22:00 en 08:00 nagekom word.
Wasgoed mag nie op balkonne of enige deel van die gebou of gemeenskaplike eiendom gehang word waar dit van buite of van ander eenhede sigbaar is nie. Dit sluit items soos emmers, moppe, besems en vullissakke in.
Vullis mag nie voor woonsteldeure of in brandtrapgebiede gelaat word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 14 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 7 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 7 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Regent Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang