510 Odeon
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Des 2025 tot 10 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, 510 Odeon Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 590R1 272 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
510 Odeon is 'n gemaklike selfsorgwoonstel wat pragtige see-uitsigte vanuit beide die sitkamer en die hoofslaapkamer bied. Hierdie eiendom bied 'n warm, verwelkomende atmosfeer en lieflike, onbelemmerde see-uitsigte. Geleë net 60 meter van die strand af, bied dit gaste maklike toegang tot die son, sand en see.
Hierdie woonstel kan tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die eenheid bied 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien, asook 'n ontbyttoonbank en stoele. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak, 'n slim-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkering in die kompleks geniet. Die woonstel is gerieflik geleë naby winkels en restaurante en is 'n kort rit vanaf Somerset Mall, gholfbane en die Stellenbosch Wynroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 66 Beach Road, 510 Odeon Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 510 Odeon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, 510 Odeon Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang