2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
513 on Mulberry bied gemaklike verblyf in Moreletta Village, Pretoria, ongeveer 2.5 km vanaf Pretoria-Oos Hospitaal. Die eiendom is geleë in 'n veilige, toegangsbeheerde area en bied 'n gerieflike basis vir sakereisigers, hospitaalbesoekers en gaste wat oornagverblyf soek. Sonpanele en 'n boorgat verskaf rugsteun-elektrisiteit en water.
Die gaste-suite bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n slaapbank in die leefarea. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die suite beskik oor verhit-en-eet geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemaklik gemeubileer met 'n rusbank en yskassie en beskik oor 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi.
Die suite kyk uit oor die swembad, terwyl 'n Weber-braai beskikbaar is vir gaste om te gebruik. Gaste moet hul eie houtskool saambring. Die dorpie word deur sekuriteit gepatrolleer, wat ekstra gemoedsrus bied tydens verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink 513 on Mulberry het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang