LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+6

10 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit.

Ons het 5 kamers wat pragtig ingerig is. 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. 3 van die kamers net het 'n stort. Verder is daar volledige DStv, ondervloerse verhitting, elektriese komberse op die beddens, 'n yskassie met verwelkomingsappies, ontbytgeriewe in die hoofgebou en genoeg private parkeerplek in. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot winkels, vermaak, hoër opleidingsentrums en mediese geriewe.

Kom verken 52 On Ninth B&B se ideale ligging en beleef ons uitstaande gasvryheid.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Deidre S
5.0
Fantastic. Wonderful. Adri is very friendly and extremely helpful. Highly recommend the accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Lizaan D
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies en gerieflik. Adri was 'n wonderlike gasvrou, die eenhede was baie netjies.
Aug 2026
Janco V
5.0
Amazing. Very nice, comfortable rooms and great value for money. Very friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Michelle D
5.0
Fantasties! Besonders lekker! Kamers is mooi ingerig, beddens is gemaklik en rustige atmosfeer! Koffie en tee beskikbaar in die kamer. Elke bed het 'n...
Sien meer
Jun 2026
Hugh D
5.0
Exceptional. Great and friendly hosting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink 52 On Ninth B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4ab5c9689502a94366fd3d0ce1ba40a15c02d633f9bb08e14c797f37ab9d901e6e24f481d7ec7ea18c33210517cb8f0a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 52 Ninth Ave Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.171803378009 27.923748493195