Parys Akkommodasie by 53 @ Grens | LekkeSlaap
+43

53 @ Grens

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir 53 @ Grens
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jolanda V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en onversteurd.

Netjies en skoon. Is vroegtydig laat weet dat daar load shedding gaan wees. Plekkie was loopafstand van die winkels en rivier af. Ons het dit baie geniet.

53 @ Grens's terugvoer

Baie dankie.

Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete

53 @ Grens
Elsabé S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Sal beslis weer hier oornag. Dankie dames vir die ekstra myl wat julle vir ons gestap het. Baie netjiese en gerieflike plekkie. En daai bed slaap ongelooflik lekker.

53 @ Grens's terugvoer

Dankie, dit was 'n groot plesier. Ons hoop ons sien julle gou weer.

53 @ Grens
Heila N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon en gemaklik.

Sien sterre.

53 @ Grens's terugvoer

Dankie. Hoop om julle weer te sien.

53 @ Grens
Herman K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, netjiese (oor)nagveblyf as jy Parys se besienswaardighede wil besigtig.

Sien sterre.

Johan O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike ontvangs en lekker privaat.

Dit was 'n baie aangename oorbly plek. Ons sal moontlik volgende keer die selfsorg-eenheid huur en lekker vleisbraai. Baie oulike plek. Dankie.

53 @ Grens's terugvoer

Baie dankie. Dit was n plesier om julle by ons te he.
Vriendelike groete

53 @ Grens
Peet L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon kamers.

Gasvrou was vriendelik en gaaf. Het ons tuis laat voel. Sal verseker weer daar gaan bly en bevel die gastehuis aan.

53 @ Grens's terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Groete

53 @ Grens
Neels V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjiese kamer.

Dis 'n mooi en netjiese kamer. Sal dit wel net aanbeveel as 'n eendag oornag slaapplek, nie vir langer nie.

Janine N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met tieners

Het dit geniet.

Die eenheid is baie smaakvol, skoon en ruim. Sou graag 'n stort wou gehad het eerder as 'n bad, maar ons het ons verblyf geniet.

Anika G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika G
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Vriendelik, veilig en vreeslik mooi! Baie dankie.

53 @ Grens's terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle by ons hê.

Groete

53 @ Grens
Marelize N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vreeslik lekker.

Kamer was mooi en skoon.

53 @ Grens's terugvoer

Hi Marelize,
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle by ons te hê.
Vriendelike groete,
Liesl

53 @ Grens
Robin H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight stop.

We found 53 @ Grens to be a great, convenient place for an overnight stop. We were in unit 2 which is fine for overnight, but unit 1 is better suited for a longer stay. The parking is secure, and the house is far enough from the town centre to be quiet and restful.

53 @ Grens's terugvoer

Thank you for staying with us. It was a pleasure having you here.

53 @ Grens
Johan S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Blyplek netjies en skoon.

Sien sterre.

53 @ Grens's terugvoer

Dit is 'n plesier, ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete

53 @ Grens
Rulien G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulien G
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Ons het eenheid 1 van 53 @ Grens bespreek en dit was perfek vir ons sakereis. Die eetkamertafel was beskikbaar om te gebruik vir werk en die kombuis is redelik goed ingerig vir selfsorg. Daar is meer as genoeg spasie en die plek is baie netjies en gemaklik. Ek sal dit beslis aanbeveel!

53 @ Grens's terugvoer

Baie dankie. Dit was n plesier om julle by ons te he.

Vriendelike groete
53@Grens

53 @ Grens
Willem V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Netjies.

Sal weer daarvan gebruik maak.

53 @ Grens's terugvoer

Baie dankie.
Dit was n plesier om jou daar te he.
Groete

53 @ Grens
Frank T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en volledig.

Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en volledig. Straat was baie raserig. Matras baie raserig as mens omdraai in die nag, vermoed dit het 'n plastiek "cover" op.

53 @ Grens's terugvoer

Hallo Frank,

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek gaan definitief kyk na die matras " cover ".
Groete,
Liesl

53 @ Grens
Antoinette R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie netjies en ons sal definitief teruggaan.

Dit was maklik om sleutels te kry. Die plekkie was klein, maar baie netjies. Ons het dadelik tuis gevoel.

53 @ Grens's terugvoer

Baie dankie, Antoinette. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Liesl.

53 @ Grens
Karien L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien L
Saam met vriende

Netjies, ruim en goed afgerond.

Ons sal 53 @ Grens vir enige iemand aanbeveel! Die kamers is luuks en bied baie goeie waarde vir geld. Kamer 1 (met sitkamer, eetkamer en kombuis) is ideaal vir 'n gesin of selfs 4 vriende - daar is oorgenoeg spasie om 'n hele paar dae te oornag sonder om in mekaar se pad te wees. Die braai-area is baie gerieflik en die stoep is 'n lekker kuierarea vir 'n warm somersmiddag.

53 @ Grens's terugvoer

Beste Karien,

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Duncan en Liesl

53 @ Grens
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9591ed56f0f6daff57aa4c07a55c3a52a75632fcb4a29037244474794488fd893b83a633fbcd8b8d7fee022bb39657b6854b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 53 Grens Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.911694 27.448842
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za