53 on Pretorius
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
53 on Pretorius bied bekostigbare oornagverblyf in Polokwane. Die huis is ideaal geleë naby skole, hospitale, restaurante en winkelsentrums.
Die gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, DStv en 'n waaier.
Gaste kan in die swembad afkoel, in die tuine ontspan of 'n tennisspel geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.
Besienswaardighede in die area sluit Polokwane Voël- en Reptielpark, Polokwane Wildreservaat, Meropa Casino, Polokwane Museum en WildThingZ in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink 53 on Pretorius het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom