53 on Webber Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Webber-weg 53, Delville, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
53 on Webber Guest House is in Germiston in die Oos-Rand van Gauteng geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rondebult-voëlpark, Gold Reef City, Germiston-buiteklub en die Oos-Rand-winkelsentrum in.
Selfsorg-verblyf word in 2 eenhede aangebied.
Garden unit 1 het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet, 'n wasbak en 'n wasmasjien. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Verder is daar 'n braai-area by die gemeenskaplike swembad, onbeperkte WiFi, OpenView-kanale en Netflix. Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel met geslotekringtelevisie.
Garden unit 2 het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met stort. Ander kamergeriewe sluit 'n TV, kombuisie, WiFi en lugversorging in.
Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voëlkyk, vlugte, helikoptervlugte en gholf in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Webber-weg 53, Delville, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink 53 on Webber Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Germiston Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Webber-weg 53, Delville, Germiston, 1401, Gauteng