Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

53 Sea Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 92

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 53 Sea Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jean V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, naby aan alles en die uitsig is die beste.

Ons het die indruk gekry dat daar nie iemand is wat seker maak dat die mense by die lawaai reëls hou van die plek nie. Daar was 2 groepe mense wat in die eenheid onder ons by nr 43 ingekom het en tot 2/3 uur elke oggend lawaai en harde musiek gespeel het. Dit het so erg begin raak dat ons hele gesin wakker was en moes die sekuriteit laat weet om asb. te kom help omdat ons nie kans gesien het om met 'n klomp dronk mense te redeneer nie. Ons wag nog om van die 53 Sea Lodge te hoor oor die deposito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

53 Sea Lodge se terugvoer

Good afternoon Jean
Thank you so much for your feedback and review. Our apologies that you had to endure the noise in the building by other guests and trust security got it under control. Please note that your deposit was refunded on 6 November which is within our policy of refunds being processed within 7 days after departure.

We hope you will return for another visit soon. Take care and stay safe.
Kind regards
Cheryl

53 Sea Lodge
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba68a12ea7cd89da651728503374e4bb894508b92d7ba0a5c1216699a21bfb3e253a2b9f9d5aba5749e4c910a8e527f6cccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 Lagoon Drive Sea Lodge 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721749730461 31.088540457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem