+16
Selfsorg in The Island

53 Susan Pardew Hersham

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 53 Susan Pardew Road, The Island, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

53 Susan Pardew Hersham skuil in die hartjie van Hersham, Groot-Brakrivier. Hierdie dubbelverdieping-vyfslaapkamerhuis is die ideale kustoevlugsoord en bied slaapplek aan 10 gaste.

Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook ingeboude kaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en panoramiese uitsigte oor die see bied. Die oorblywende slaapkamers het elkeen 'n stapelbed en gaste deel 3 badkamers. Een badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet en daar is 'n bad en 'n toilet in die ander badkamer. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-grondverdieping beskik oor 'n kombuis wat met 'n Nespresso-koffiemasjien, stoof, oond, dubbeldeur-yskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n opwasarea, 'n waskamer, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea beskik oor 'n eetarea 'n braai-area met 'n skuifdeur, 'n TV-area met 'n slim-TV en 'n ekstra toilet. Die verblyf het ook WiFi, 'n alarmstelsel, 'n omsetter en veilige parkeerplek.

Gaste kan die geluid van die branders vanaf hul drumpel geniet en die strand via 'n privaat voetpaadjie bereik.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 53 Susan Pardew Road, The Island, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

53 Susan Pardew Road, The Island, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf03dc5ff99fb045a8e68ae5de8249caea853ee79c798cb0c005347343eb9ba5c411e8ae406c399aadcadc5d3e05aa78ff08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 53 Susan Pardew Road The Island 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0541284 22.2525062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang