54 On Asteria
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Asteria-weg 54, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
54 On Asteria is 'n oopplan-woonstel op die eienaar se perseel in die kusgebied, Illovo-strand, in KwaZulu-Natal en bied ideale verblyf aan oornaggaste en sakereisigers.
Daar is 2 eenhede, naamlik die Privaat Eenheid en 54 on Asteria 2. Hierdie eenhede bied slaapplek aan 2 gaste elk en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en DStv-kanale in 54 On Asteria 2 en Netflix in die Privaat Eenheid. Die verblyf het 'n mooi tuin en 'n swembad waarin gaste kan afkoel.
Die verblyf is 'n kort entjie se ry vanaf Illovo-strand, Winklespruit, Scottburgh, Umkomaas en Warner-strand wat verskeie winkels en restaurante het. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n 24 uur-sekuriteitskompleks. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Asteria-weg 54, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 54 On Asteria het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Illovo Beach Kingsburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Asteria-weg 54, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal