LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Amanzimtoti

Stella Maris   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karen O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker gekuier, loopafstand na die strand. Het ons verblyf geniet. Lekker see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Hallo Karin. Dankie. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Ina

Emily H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Beslis waarde vir geld. Ligging fantasties - see uitsig. Baie netjiese plek en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmarenthia G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Ons het dit baie geniet en sal vraag weer wil reis na Amanzimtoti. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir 'n vriendlike gasheer

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Hallo Emmerentia. Julle is altyd welkom. Groete Ina

Anita D
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Goeie waarde in 'n lekker kompleks. Uitstekende ligging naby die swemstrand in 'n veilige kompleks. Die woonstel het direkte see-uitsig vanaf elke kamer. Dis 'n ouer woonstel en van die toestelle is ouer, maar alles het gewerk en dit was netjies en skoon. Let wel, geen WiFi of lugversorging, maar dit het ons nie gepla nie. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dank e, Anita. Julle is altyd welkom. Groete, Ina.

Charmain V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Het baie veilig gevoel. Sal definitief weer by Stella Maris gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie Charmaine. Julle is altyd welkom. Groete Ina

Coen B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het heerlik gekuier - alles was gerieflik en goed ingerig. Ja, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sal beslis weer en weer hier kom bly. Woonstel is netjies en skoon. Uitsig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie. Julle is enige tyd welkom. Julle is ster gaste, Groete Ina

Chantelle B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Pleasant. Quaint little apartment with a larger than life view, just a stone's throw away from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Thank you, Chantelle. You are always welcome. Regards Ina

Thasarathan N
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Peaceful, beautiful. I would definitely book again when in the area. The unit itself had lovely views and fresh sea air wafting through. The unit is extremely clean and well managed by the unit holder. The external staff security/reception were very welcoming, helpful, and kind. Not a major issue, but there is no WiFi; however, the unit holder was extremely kind in trying to assist with DStv, which we did not end up using.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Thank you, Das. It was a pleasure hosting you. You will always be welcome. Regards, Ina

Valerie M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Baie netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie Valerie. Julle is altyd welkom. Groete Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2892dd0ff443849f864a7b4c349bb7d9580c437642e92ea96e2c159ab55009bdfe443e36ed13d1d70014033e3e44acbb13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 172 5 1 5 54 Stella Maris 73 Beach Road 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.05191503251 30.88778359817

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang