LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Erasmuskloof

545 @ Gariep   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Neil S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Fantastic value and great amenities. Beautiful facility, close to Kloof Hospital. Great value for money. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinus B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantasties – beveel dit sterk aan! Pragtig, skoon en werklik goeie waarde vir geld. Ons het vir 2 nagte gebly en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike en heerlike kuier. Het ook die stort terdeë geniet! Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Still en rustig. Het voldoen aan ons behoeftes. Let wel daar is nie hangers nie. As jy jou klere wil ophang, moet jy dit saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette H
1 nag
5.0
Jul 2026

Awesome. Great space, very clean and awesome service from Annalien. Close to shops and the hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adellé H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik, naby aan hospitaal, baie privaatheid, kan kom en gaan soos jy wil. Vir seker lekker gebly, het veral die verwarming baie waardeer, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wietz V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Heerlik. Sal weer daar aanbly. Pragtige omgewing en plekkie. Dit is baie goed ingerig en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die mooi woorde

Bernedette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Absolutely amazing, safe, comfortable, spotless! Annalien is an amazing hostess. The accommodation was so nice and cozy with new appliances. She even left us milk in the fridge and rusks for our cup of coffee. Will highly recommend 545 @ Gariep and it's very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die mooi woorde

Choadre A
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Lekker rustig, gemaklik, gerieflik en pedant! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, netjies. Baie vriendelik, rustige plek. Netjies en sal weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ek het by 545 @ Gariep in Erasmus Kloof gebly terwyl my vrou ’n operasie by Kloo. Ek het by 545 @ Gariep in Erasmus Kloof gebly terwyl my vrou ’n operasie by Kloof Hospitaal ondergaan het, en ek was opreg baie beïndruk. Die verblyf was baie ruim, netjies, volledig toegerus, stil en privaat – presies wat ek in daardie tyd nodig gehad het. Die kommunikasie van die eienaar was uitstekend, vinnig en professioneel, en die ondersteuning en vriendelikheid het baie vir my beteken. Ek is opreg dankbaar vir die aangename ervaring en sal hierdie plek met groot vrymoedigheid en liefde aanbeveel aan enige iemand wat gerieflike en kwaliteit verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

545 Gariep Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9875bf3999385126516bc7018fefc73ad7f244b0ecc11ee55efc7c0a53d98e8ce707964b964f993237b50f6815fa4a23525d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 545 Gariep Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.812699497998 28.271481260119

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang