6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Compensation Beach Road, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
55 La Pirogue is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Hierdie woonstel is gerieflik geleë naby die strand en verskeie winkels in die omgewing, wat dit die ideale keuse maak vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n strandwegbreek aan die Noordkus.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte bed en die derde slaapkamer is ideaal vir kinders met 2 driekwartbeddens.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure maak oop na die privaat patio met buitemeubels en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot die 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pranitha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 97 Compensation Beach Road, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 55 La Pirogue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Compensation Beach Road, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang