Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

55 On Ridge

Selfsorg
Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

55 On Ridge is ‘n selfsorgeenheid langs die hoofhuis met sy eie ingang. Die eenheid het ‘n oopplan-uitleg daar is ‘n slaaparea met ‘n koninggrootte en ‘n en suite-badkamer met ‘n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus met ‘n yskas-vrieskas, ‘n tweeplaatstofie en oond. Komplimentêre tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat na 'n braai-area buite lei. Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 badkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 55, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe174a065c8d9882e21f22f750e507c7c8215f833d680ca311db84955b1337f44b88f0d6fc3fda54b7a72495f87e38cf12641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 Ridge Drive Heuwelkruin 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.031173342542 23.037426588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem