Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

55 On Ridge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir 55 On Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gabby L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Dit het gevoel soos huis weg van huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 On Ridge se terugvoer

Ons is bly julle het tuis gevoel en ook alles mooi en skoon gelos het. Julle is welkom om weer by ons te bly.

55 On Ridge
Suzette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles is netjies en baie goed ingerig vir 'n lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 On Ridge se terugvoer

Dankie Suzette vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Groete

55 On Ridge
Ronel C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir 'n paar dae.

Pragtige uitsig oor die meer, baie skoon en versorg. Die gasvrou is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 On Ridge se terugvoer

Ronel hul was uitstekende gaste. Dankie dat julle so mooi na ons plek gekyk het.

55 On Ridge
Sharon M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing experience.

What a wonderful experience! From the very warm welcome to the stunning accommodation and beautiful view. We could not have asked for more. Thank you Madeleine and Johan for being amazing hosts. We highly recommend 55 On Ridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anuschka L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuschka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim eenheid.

Die woonstel was baie ruim, netjies en mooi ingerig. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 On Ridge se terugvoer

Hallo Anuschka
Baie dankie vir julle beoordeling, ons waardeer dit.
Groete

55 On Ridge
Elmarié D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en ruim eenheid wat keurig ingerig is met 'n pragtige uitsig.

Klein ekstras soos beskuit, gebottelde water en lekker-ruik handseep was 'n lekker bederf. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer hier kuier, baie dankie aan ons gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 On Ridge se terugvoer

Baie dankie Elmarie dat julle ons plek so mooi skoon gehou het.
Julle is welkom om weer by ons te bly.

55 On Ridge
Wendy D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an excellent few days at 55 On Ridge.

The host is very friendly and welcoming. The apartment is well equipped and tastefully decorated. The braai area is nicely sheltered with a stunning view of The Heads. I would stay here again and recommend to friends. The location is very central and easy to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

55 On Ridge se terugvoer

Hi Wendy, thank you for your review, much appreciated. Hoping to welcome you back at the apartment in the near future. Wishing you all the very best for 2021. Warm regards, Madeleine.

55 On Ridge
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 55, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe174a065c8d9882e21f22f750e507c7c8215f833d680ca311db84955b1337f44b88f0d6fc3fda54b7a72495f87e38cf12641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 Ridge Drive Heuwelkruin 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.031173342542 23.037426588955