56 Settler Sands
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
56 Settler Sands is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou oorkant die strand in Port Alfred. Aangesien die eiendom lekker naby die strand is, is dit ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV met OpenView, sowel as gemaklike banke en dit bied toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n watertenk met reënwater in die geval van munisipale wateronderbrekings.
Slaapplek
’n Bespreking by 56 Settler Sands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 10
Jaar gelys 1
Ligging
- West Beach-rylaan 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink 56 Settler Sands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom