56 The Bridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

56 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiewoonstel wat op die tweede verdieping van die The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia geleë is. Dit is teen die oewer van die St Lucia-riviermonding.

Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en lugversorging en die tweede en derde kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die sitkamer is ingerig met lugversorging en 'n TV met DStv se hotelpakket insluitend M-Net en Supersport. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en ketel. Die woonstel het ook 'n balkon.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, muurbalbaan en tennisbaan, wat gaste welkom is om te gebruik.

KwaZulu-Natal se Noordkus strek vanaf Zimbali tot by die Tugelarivier. Dit staan as die Dolfynkus bekend as gevolg van al die stompneusdolfyne wat dwarsdeur die jaar hier te sien is. Dié kus bied ook beskutte baaie, lieflike strande en eindelose suikerrietvelde.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 56 The Bridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false