Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 on Nineteenth Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anzu-Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir 58 on Nineteenth Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rome M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rome M
Besigheidsreis

Baie vriendelike mense en lekker rustig.

Dis die 2de keer wat my personeel daar slaap en hulle geniet dit baie. Dis rustig, die mense is vriendelik en dis naby aan die skool waar hulle werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was die skoonste, netjiese, lekkerste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahlaku Terrance M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlaku Terrance M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had a warm welcome, the place was very peaceful and relaxing. I will surely recommend this to a friend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

It was such a pleasure to host you. Hope to see you again soon.

58 on Nineteenth Self-Catering
Acheson P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Acheson P
Besigheidsreis

Very perfect.

We had a wonderful stay and the host is a wonderful, friendly person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

U feel at home and I love the place so much.

It was nice and clean. The treatments were so lovely, and I love the fact that it's a quiet place. Thanks to Anzu, your treatment was appreciated and lovely. You made us feel more welcome. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Thank you so much, dear Ann. It was a pleasure to welcome you. Hope to see you again.

58 on Nineteenth Self-Catering
Hermien D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien D
Enkelreisiger

A wonderful, safe, clean and beautiful place to stay! 10 out of 10!

The host is fantastic and everything was perfect! It is a safe and beautiful place to be! I will always go back! I was even upgraded to the bigger place when it opened up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Thank you, Hermien! Loved having you here. You became a dear friend. Hope to see you soon again.

58 on Nineteenth Self-Catering
Martie - Nellis J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie - Nellis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Anzu is vriendelik en loop die ekstra myl. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Sy gee meer as wat mens verwag. Puik diens en help waar sy kan. Dankie Anzu, ons het heerlik daar geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Baie dankie dat julle hier was en vir die mooi woorde. Hoop om julle weer te sien.

58 on Nineteenth Self-Catering
Ansie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Awesome.

Het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Sal ook weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Ansie. Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Hoop ons sien julle spoedig weer.

58 on Nineteenth Self-Catering
Natasja T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie aangenaam, netjies en absoluut aanbeveelbaar.

Ons was baie baie beïndruk met die plekkie. Alles was super skoon en netjies. Ons het gevra of ons gaste daar kan kom braai, en Anzu het spesiaal ekstra moeite vir ons gedoen om te kan braai. Sy het spesiaal 'n plekkie gemaak waar ons kon braai, ekstra eetgerei uitgesit en die tafel vir ons gedek. Dit is wat mens noem ekstra moeite en gasvryheid. Ons sal verseker weer by haar bespreek en haar hoogs aanbeveel. Thumbs up vir Anzu!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Vreeslik baie dankie Natasja. Dit was heerlik om julle hier te hê! Hopelik sien ons julle weer binnekort.

58 on Nineteenth Self-Catering
Flip K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huisie weg van die huis.

Met die intree het Anzu ons tuis laat voel en sy het geen moeite ontsien om ons so gemaklik moontlik in te rig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Dankie Flip! Julle is dierbaar. Ek is bly dat ons julle trek so effe minder stressvol kon laat verloop. Net 'n plesier.

58 on Nineteenth Self-Catering
Jo-anne S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne S
Besigheidsreis

Clean, neat and perfect for the nights stay.

Good value for money and will go back when back in Polokwane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Thanks so much Jo-Anne! Will be a pleasure to have you back

58 on Nineteenth Self-Catering
Funani D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Funani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

Our host Anzu was very friendly. We checked in before check-in hours, but she was flexible. They treated us with hospitality and I highly recommended this place if you want peace of mind. It is safe, clean, well equipped and very comfortable beds and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Thank you so much Funani. It was such a pleasure to have you.

58 on Nineteenth Self-Catering
Jan Andries (jandré) V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Andries (jandré) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and extremely good value for money.

The lady was very friendly and arranged for us to book in earlier than normal because we had a wedding that started at the usual book-in time. The room was clean and spacious, and we felt right at home because there were chocolates on the bed, some NikNaks in the lounge, and a box of cookies in the kitchen. There is also enough coffee, milk, and tea provided. We are very happy with the stay and would recommend it to anyone. This will be our regular guest house when we stay in Polokwane from now on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

So happy that you enjoyed your stay Jandré! Looking forward to seeing you again. Anzu

58 on Nineteenth Self-Catering
Johan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Enkelreisiger

Rustig, ruim, netjies en veilig.

Die eenheid is ruim, volledig toegerus, super netjies en skoon, veilige onderdakparkering. Anzu het my persoonlik ontvang en seker gemaak alles is in orde, dit was 'n plesier om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Hopelik sien ek jou binnekort weer.

58 on Nineteenth Self-Catering
Richard P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P
Enkelreisiger

I really enjoyed my stay there and would recommend it to anyone.

I was well-received by the owner and I felt at home. It's a safe area and it's not far away from the CBD.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Thank you so much Richard. It was an absolute pleasure to have you here. Remember this will always be your home away from home.

58 on Nineteenth Self-Catering
Charmaine R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The place was nice and the hostess was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Thank you, Charmaine. It was a pleasure to have you.

58 on Nineteenth Self-Catering
Eben J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J
Saam met vriende

Enjoyed our stay!

We were fortunate to get the room at a special rate. Despite the discounted price, the quality of our stay at "58 on Nineteenth Self Catering" was not compromised. The room provided all the necessary amenities, including a comfortable queen size bed, a well-equipped small kitchen with a fridge, kettle, small stove, and microwave oven. We enjoyed the convenience of having a TV with OVHD and free Wi-Fi as well. The owner of the accommodation was truly amazing. She was incredibly friendly and made every effort to ensure we felt welcome throughout our stay. Her hospitality added an extra touch to our experience. We booked the room easily through the website and their communication was prompt and professional. Considering the special rate we received, our stay at "58 on Nineteenth Self Catering" was exceptional value for money. It's an ideal choice for couples looking for a comfortable and affordable rest stop. I highly recommend this self-catering unit for a relaxing and enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Eben! Dit was net 'n plesier om vir jou en Ruan hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

58 on Nineteenth Self-Catering
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Besigheidsreis

Lekker plekkie.

Gerieflik, lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

58 on Nineteenth Self-Catering se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

58 on Nineteenth Self-Catering
Vanaf R390
R390 R293
per nag (plek vir 2)
Vanaf R390
R390 R293
per nag (plek vir 2)
Vanaf R390
R390 R293
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19de Straat 58, Hospitaal Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb848b9c8cd9639095838c1f323ca6afc67147d68a2c4cb97c18e7fbedb309b066b06cb1b1fac025c2d3b038ff42ffd2612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R390 nouVanaf R293 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 58 19th Street, Hospital Park Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.889470661288 29.454696426389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem