59 @ Kiepersol
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Kiepersol Street, Kampersrus, 1371, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
59 @ Kiepersol bied gemaklike selfsorgverblyf in die rustige dorpie Kampersrus, geleë aan die voet van die majestueuse Mariepskopberge. Omring deur welige bosveld en oorvloedige voëllewe, is hierdie bekoorlike toevlugsoord die perfekte basis vir natuurliefhebbers, avonturiers of enigiemand wat 'n rustige ontsnapping soek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n gemaklike sitarea met gratis WiFi-toegang in, sowel as 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite kan gaste ontspan en buitelug-maaltye op die patio met braaigeriewe geniet terwyl hulle asemrowende uitsigte, vars berglug en die nabyheid aan die wonders van die Blyderivierkloof, Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die Laeveld inneem. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Janke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 59 Kiepersol Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Kiepersol Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang