LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+61
Gastehuis in Mulbarton

59 on True North Guest Rooms   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

59 on True North Guest Rooms is geleë in die vriendelike voorstedelike area van Mulbarton in Johannesburg. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n rustige atmosfeer met 'n gevoel van Franse industriële kultuur.

Verblyf word aangebied in 7 en suite-gastekamers, elk toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en 'n werkspasie. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die gastehuis bied 'n lieflike buitestoep waar gaste vars scones en 'n koppie tee of koffie kan geniet. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.

Daar is 'n omsetter wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.

Die gastehuis is ideaal vir diegene op 'n sakereis, 'n gesinswegbreek of om vriende in die hospitaal te besoek. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die Glen Winkelsentrum geleë, en daar is teaters en restaurante in die omgewing. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 33 km weg. Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Werner J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het onmiddellik tuis gevoel en die kamer is pragtig, kraakvars en skoon. Oase. Amazing! Ons is sprakeloos oor die fantastiese ontvangs van Kobus e...
Sien meer
Sep 2026
Mariana P
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, vriendelike ontvangs, soos altyd. Skoon, netjiese en veilig! Al was ons net een aand by 59, het ons heerlik gebly, soos altyd. Dit was o...
Sien meer
Sep 2026
Elrinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Ek kan 59 on True North 100% aanbeveel. Dit was lekker, rustig en mooi skoon. Cobus was baie gaaf en so vriendelik. Baie dankie. ...
Sien meer
Sep 2026
Michelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. It was a short visit, but the place is beautiful and clean. Service was amazing - the host was helpful and accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Sithabile M
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. I really enjoyed my stay. The location is quiet and safe and near most amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • Gaste dink 59 on True North Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04a2ef4ce516569be979dae2770b4d7d5f50cda3b765775d9568b011d0fbef0dab3ff1b212b064dfb5a00ed2031338bac67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 59 True North Road Mulbarton 2059 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.294459618716 28.053620728836