5th Seasons Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5th Seasons is geleë op die R40 Barberton-pad in Mbombela, 5 km vanaf Nelspruit Medi Clinic Privaathospitaal. Die eiendom bied 'n rustige omgewing omring deur natuurlike plantegroei en voëllewe.
Verblyf bestaan uit 4 eenhede, elk met 'n privaat ingang vanaf die veilige onderdakparkeerarea. Elke eenheid is gemeubileer met 'n platskerm-Slim-TV en 'n waaier, en die kombuisie is toegerus met granietblaaie, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, opwasgeriewe, breekware en eetgerei. Gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk, beskuit en gebottelde water word voorsien.
Die eiendom is gerieflik geleë vir gaste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek reis, sowel as vir diegene wat verblyf benodig voor of na 'n hospitaalbesoek, operasie of prosedure in Mbombela.
Die omliggende gebied bied 'n rustige natuurlike omgewing met uitstekende voëlkykgeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 5th Seasons Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang